Suivre l’actualité de ce titre (promotion, parution...)

Résumé

“Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”--Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper, met meer as 500 vyf ster resensies op Amazon!Van #1 Besverkoper skrywer Morgan Rice kom die debuut van ‘n skitterende nuwe fantasie reeks. ‘N SOEKE VAN HELDE (Boek #1 IN DIE TOWENAAR SE SIRKEL) handel oor die epiese mondigwording verhaal van een spesiale seun, ʼn veertien jarige van ‘n klein dorpie op die buitewyke van die Koninkryk van die Ring. Die jongste van vier, die minste gunsteling van sy pa, gehaat deur sy broers, Thorgrin besef dat hy anders is as die ander. Hy droom daarvan om ʼn groot vegter te word, om by die Koning se manne aan te sluit en die Sirkel te beskerm teen die hordes kreature aan die ander kant van die aardtrog. Met sy mondigwording en verbied deur sy pa om te probeer aansluit by die Koning se Legioen, weier hy om nee te aanvaar as antwoord: hy vertrek alleen, vasbeslote om sy weg te dwing tot in die Koning se Hof en ernstig opgeneem te word.Die Koning se Hof wêmel met sy eie familie dramas, magstryd, ambisies, jaloesie, geweld en verraad. Koning MacGil moet ‘n opvolger kies tussen sy kinders, en die antieke Bestemmings Swaard, die bron van al hulle mag, is steeds onaangeraak, wagtend vir die geskose een om op te daag. Thorgrin daag op as ‘’n buitestaander en veg om aanvaarding, en om by die Koning se Legioen aan te sluit. Thorgrin kom tot die besef dat hy geheimsinnige kragte besit wat hy nie verstaan nie, dat hy oor n spesiale geskenk beskik, en ‘’n spesiale bestemming het. Teen alle verwagtinge in raak hy verlief op die koning se dogter en soos hulle verbode liefde ontluik, besef hy dat hy kragtige teenstaanders het. In sy stryd om sin te maak van sy kragte, neem die koning se towenaar hom onder sy vlerk en vertel hom van ‘n moeder wat hy nooit geken het nie, in ‘n land ver weg, anderkant die aardtrog, selfs anderkant die land van die Drake.Voor Thorgrin kan onderneem om uit te gaan en die vegter te word waarna hy hunker, moet hy sy opleiding voltooi. Dit mag egter kortgeknip word, waneer hy aangedrewe word te midde van koningklike sameswerings en teen sameswerings, die tipe wat sy liefde kan bedreig en hom ten gronde laat---en die hele koningkryk met hom.Met sy gesofistikeerde wêreld-bou en karakteriseering, is ‘n SOEKE VAN HELDE, ‘n epiese verhaal van vriende en verliefdes, van mededingers en minnaars, van ridders en drake, van intriges en politieke gekonkel, van mondigwording, van gebroke harte, van misleiding, ambisie en verraad. Dit is n verhaal van eer en moed, van lot en bestemmings, van towery. Dit is ‘n fantasie wat ons in ‘n wêreld inneem wat ons nooit sal vergeet nie en wat verwelkom sal word deur alle ouderdomme en geslagte. Dit is 82, 000 woorde.Boeke #2--#17 in die reeks is ook nou beskikbaar! “(N) vermaaklike epiese fantasie.”-Kirkus Resensies“Die begin van iets merkwaardig is daar.”--San Francisco Boek Resensie“Aksie-belaai... Rice se skrywe is solied en die uitgangspunt interessant.”--Uitgewers Weekliks“n Begeesterde fantasie.... dit is net die begin van wat belowe om ‘n epiese jong volwasse reeks te wees.”---Midweste Boek Resensie

Auteur

  • Morgan Rice (auteur)

    Morgan Rice is the #1 bestselling and USA Today bestselling author of the epic fantasy series THE SORCERER’S RING, comprising seventeen books; of the #1 bestselling series THE VAMPIRE JOURNALS, comprising twelve books; of the #1 bestselling series THE SURVIVAL TRILOGY, a post-apocalyptic thriller comprising three books; of the epic fantasy series KINGS AND SORCERERS, comprising six books; of the epic fantasy series OF CROWNS AND GLORY, comprising eight books; of the epic fantasy series A THRONE FOR SISTERS, comprising eight books; of the new science fiction series THE INVASION CHRONICLES, comprising four books; of the fantasy series OLIVER BLUE AND THE SCHOOL FOR SEERS, comprising four books; of the fantasy series THE WAY OF STEEL, comprising four books; and of the fantasy series AGE OF THE SORCERERS, comprising eight books. Morgan’s books are available in audio and print editions, and translations are available in over 25 languages.Morgan loves to hear from you, so please feel free to visit www.morganricebooks.com to join the email list, receive a free book, receive free giveaways, download the free app, get the latest exclusive news, connect on Facebook and Twitter, and stay in touch!

Auteur(s) : Morgan Rice

Caractéristiques

Editeur : Lukeman Literary Management Ltd

Auteur(s) : Morgan Rice

Publication : 26 février 2015

Intérieur : Noir & blanc

Support(s) : Livre numérique eBook [ePub]

Contenu(s) : ePub

Protection(s) : Marquage social (ePub)

Taille(s) : 666 ko (ePub)

Langue(s) : Afrikaans

EAN13 Livre numérique eBook [ePub] : 9781632912541

Les promos du moment

--:-- / --:--